Die hemel is werklik - Todd Burpo

Die hemel is werklik

By Todd Burpo

  • Release Date: 2011-07-27
  • Genre: Christianity
Die hemel is werklik book review score

Score: (From 0 Ratings)

Die hemel is werklik Todd Burpo Book Review Score: ★★★★★ 5/5 stars

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ’n vierjarige seuntjie van ’n leraar van ’n klein dorpie in Nebraska wat tydens ’n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in  ’n kamer. 
     Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ’n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy pa se oupa ontmoet wat 30 jaar voordat hy gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.
     Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ’n werklike plek.

Die hemel is werklik book review; book recommendations; Christianity books;.

@2019 – Just Read Book. All Right Reserved. justreadbook.com is a participant in the Amazon Services LLC Associates Program, an affiliate advertising program designed to provide a means for website owners, to earn advertising fees by linking and advertising to amazon.com and any other website that may be affiliated with Amazon Service LLC Associates Program; As an Amazon Associate I earn from qualifying purchases.

Comments/Review section is closed